Ondersteuning
Jy benodig nie gedrukte kaartjies vir enige geleentheid wat by ons gekoop is nie. Jy kan jou kaartjies direk na jou Apple- of Google-beursie aflaai of dit uit jou e-pos oopmaak.
As jy kaartjies by ons gekoop het, sou jy onmiddellik twee e-posse ontvang het.
- Die e-pos met onderwerp "Jou kaartjies" bevat individuele Bekyk kaartjie-skakels vir elke kaartjie in jou transaksie.
- Die e-pos met onderwerp "Jou bestelling" het 'n Bekyk bestelling-knoppie van waar jy al die kaartjies saam kan aflaai.
As jy nog hulp nodig het, stuur net 'n e-pos aan ons en ons sal dadelik terugkom.
tickets@opentickets.co.za
Algemene Navrae
info@opentickets.co.zaKaartjie-ondersteuning
tickets@opentickets.co.za