Bs Fees Naweek
Mogol Club 2026-07-10, 10:00
About Bs Fees Naweek
Goed. Beter. B's Fees!Het jy al agtergekom dat die beste dinge in die lewe begin met 'n “B”? Dink daaraan: Bosveld, Biltong, Beskuit, Botter, Brood, Boerewors, Burgers, Braaivleis, Brandewyn, Bier, ensovoorts. Die lysie gaan net aan en aan!Ons vier in 2026 weer die beste dinge in die lewe. Kom doen dit saam met ons op 10-11 Julie 2026 by die Mogol Klub in Ellisras. Sien jou daar!Ons kaartjies gaan binnekort beskikbaar wees, maar stalletjies kan reeds vandag bespreek word. Loer gereeld hier in sodat jy eerste in die ry kan wees om jou kaartjie of stalletjie te bespreek!
Location
Mogol Club: No 1 George Wells Street, Lephalele, 0555
Book Now
Available Tickets:
| Seat Category | From | To |
|---|---|---|
| WEEKEND | R 210.00 | R 260.00 |