KempieFees 2026
KempieFees 2026

Hoërskool Kempton Park 2026-10-31, 12:00

About KempieFees 2026

KempieFees 2026 Hoërskool Kempton Park Welkom by KempieFees 2026!

Op 31 Oktober bring ons ’n dag van gemeenskapsgees, vermaak en pret vir die hele gesin. Geniet kindervermaak, stalletjies en top optredes deur Die Heuwels Fantasties, Steve Hofmeyr, Liezel Pieters en Loufi, met MC Christo Golden. Moenie dit misloop nie — bring jou familie en vriende!

KempieFees 2026 – waar gemeenskap en uitnemendheid saamkom.

Neem asseblief kennis: Kinders onder 7 jaar is gratis.

Bring asseblief jou eie kampstoel.

Die volgende word nie toegelaat nie: Sambrele, Gazebos, Eie kos, Wapens, Dwelms, Troeteldiere, Glas

Location

Hoërskool Kempton Park: H/v Van Riebeeckweg en Firlaan, Kempton Park, 1619, South Africa

Book Now

Available Tickets:

Seat Category From To
ALGEMENE TOEGANG R 250.00 R 250.00
KOELERBOKS R 100.00 R 100.00
ALGEMENE PARKERING R 50.00 R 50.00
VIP PARKERING R 200.00 R 200.00